Running to raise rands

“Running is not easy, but it definitely has its benefits”, says Nonhlanhla, a staff member at our community services programme. Nonhlanhla started running to lose weight initially, but now she does it as a sport and to give back to the less fortunate. Working at AKB has shown her that many of our beneficiaries have very little and she decided to turn her passion for running into an opportunity to raise funds for our children. She has done a few marathons for AKB and just recently completed the Soweto Marathon in aid of our children’s sport development. Thank you Nonhlanhla for using your passion for running to help the children in our care!

Hardloop vir ‘n doel

“Dit is nie maklik om te hardloop nie, maar dit het beslis sy voordele,” vertel Nonhlanhla, ‘n personeellid van Abraham Kriel Bambanani.  Nonhlanhla het aanvanklik begin hardloop om gewig te verloor, maar sy doen dit nou as ‘n sport en om terug te gee aan mense wat minder bevoorreg is. Deur haar werk by AKB het sy besef hoe arm baie van ons begunstigdes werklik is. Sy het besluit om haar passie vir langafstand wedrenne  te omskep  in ‘n geleenthede om fondse vir ons kinders te werf. Sy het reeds ‘n klompie marathons vir AKB gehardloop en het onlangs die Soweto Marathon voltooi ten bate van die kinders se sportontwikkeling.

Share This Page